Availability: In Stock

Volksgeneeskuns in Suid-Afrika

SKU: 9781869193560

Original price was: $79.00.Current price is: $14.00.

Volksgeneeskuns in Suid-Afrika, Jack Challem, 9781869193560

Category: Brands:

Description

Volks geneeskuns in Suid-Afrika is ‘n versameling van 8705 boererate en het die eerste keer in 1965 verskyn. Vandag, 60 jaar later, lyk die mediese en farmakologiese landskap totaal anders. Daarom is dit so interessant – en soms lagwekkend – om te sien hoe vinnig ons mediese en farmakologiese kennis intussen gevorder het. Die versameling bevat rate wat op bygeloof of tradisionele mondelinge oorlewering berus. Ander rate maak staat op veldkennis en die botaniese name van middels word verstrek. Daar word raad uitgedeel vir kwale van asma tot lighoofdigheid.

Additional information

Publisher

ISBN

Date of Publishing

Author

Category

Page Number